******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE IS TAB VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Brixton Moord en Roof Orkes - Geraamtes In Jou Kas -------------------------------------------------- Intro G Em C D (Pick) Vers 1 (Pick) G Em C D 'n Hand kom deur jou venster en jou gloeilamp is 'n oog wat loer G Em C D Jou plafon bult in van bo af naels krap van onder jou vloer Koor (Pick) G Em C D Em Want jy weet, jy weet die geraamtes in jou kas het begin kriewel Vers 2 (Pick) Die klere vroetel rond in jou trommel en jou steuwels dans in die kas En jou rugsak het begin oopgaan in grensslag saam met jou jas Koor (Pick) (Strum) Want jy weet, jy weet die geraamtes in jou kas het begin kriewel Vers 3 (Strum) Jy onthou die stof van 'n township se strate En die haat in oë aan die ent van jou geweer Koor (Strum) Want jy weet, jy weet die geraamtes in jou kas het begin kriewel die geraamtes in jou kas het begin kriewel Vers 4 (Strum) Jy onthou die vure en die wiele van 'n Casper en die reuk van brandende rubber deur die neus van jou gasmasker Koor (Strum) Want jy weet, jy weet die geraamtes in jou kas het begin kriewel die geraamtes in jou kas het begin kriewel Vers 5 (Pick) So trek jou hoed oor jou oë vir Sharkville en vir Boypadtongen(???) Swaai aan jou droom sodat jou skoene nooit nat word van die modder op die grond hier en daar gemeng met bloed Koor (Pick) Want jy weet, jy weet die geraamtes in jou kas sal aanhou kriewel jy weet, jy weet die geraamtes in jou kas sal ewig kriewel Woorde en Musiek: BMRO Tabber: Pieter Nortje´