Brixton Moord En Roof Orkes - Brixton Dae ----------------------------------------- Verse is almal D G D Em Koor is C G D Em Hoor die seine van die Brixtontoring Volg die ritme van die honde wat blaf Bingo in Highstraat, junkies wat lag Maar ons sit tevrede by die Abelarde en wag (vir) beter dae, vir beter dae, vir beter dae, want vandag was kak Hoor die sirenes wan een nul dubbel een Hoor die skote in Westbury klap Die sente van 'n bedelaar, die rande van 'n pusher Koop nie die vrede wat ons almal voor wag Soos al die dae, soos al die dae, Soos al die dae was vandag maar kak Ek hoor daar's 'n kraak in die watertoring Maar Khetso gee ons geld vir die Węreldbank Nie 'n boom in sig in downtown Brixton Wat wil white trash nou met koelte maak? (Gee my) beter dae, beter dae, Beter dae, want vandag was kak Gee jou hart vir Hillbrow, sy skop jou in die gat Melville gee jou sooibrand en Rosebank steel jou geld Yeoville is te hecktick en Orangegrove te ver Maar in Brixton wag ons in die local bar (Vir) beter dae, vir beter dae Veter dae, want vandag was kak Woorde & musiek - BMRO Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za