Die Bosveldklong - Jaloersbokkie -------------------------------- G Jaloersbokkie, Jaloersbokkie C Swaar sal jy kry, ek sê jou G Swaar sal jy kry D G Totdat die geel baadjie jou ry G Saam bly, saam slaap en kind kry Is die verloop van die lewe C So lyk dit my Maar jy sal swaar kry G Maar jy sal swaar kry D G Maar vir my sal jy nie kry Jy hang my aan die hakiesdraad Jy hang my aan die hakiesdraad Ek soek vir Sugar daddy om my los te maak Jaloersbokkie, Jaloersbokkie Swaar sal jy kry, ek sê jou Swaar sal jy kry Totdat die geel baadjie jou ry Woorde & musiek - Sugardaddy Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za