Bles Bridges - Sweef Soos 'n Arend ---------------------------------- D G9 G A Sag, sag blink jou o - ë uit jou gesig D G D Vloei liefdes lig D G9 G Knus, knus in jou arms D/A A Bm/A A Em D A/C# Heilig, veilig wa - rm Bm7 D/E E Ek het jou nodig hier by my heeldag A Die wêreld oorbodig A/G A/F# D/F# Ons twee is 'n taakmag G D/F# Niks kan ons keer Esus4 E Hy's in beheer A Hy's ons Weerman A7/G Stuurman A/F# A /B /C# Leidsman D D9/F# Sweef soos 'n arend G9 G/A Want my liefde dra jou D D9/F# A/F# A /B /C# So hoog, hoog bo die son Sweef soos 'n arend Ver soos die wind waai my lief In liefde se mag Sprei, sprei maar jou vlerke, daar's 'n band Van hand na hand Maak, maak jou toevlug, roep my, soek my Spoedig Saans is ons alles leef ons uitbundig En dit wat bedoel is Gee ons ons beste Hy's ons Weerman Stuurman Leidsman Sweef soos 'n arend Want my liefde dra jou Dra jou so hoog, hoog bo die son Sweef soos 'n arend Ver soos die wind waai my lief In liefde se mag Woorde & musiek - Mynie Grové Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za