Bles Bridges - Ruiter Van Die Windjie ------------------------------------- Bb A Ab A Bb A Ab Db Bb/D Eb Eb Fm Almal van ons weet hoe vry is die windjie Bb Eb Bb As hy waai wil hy waai, as hy draai wil hy draai, die windjie Eb Fm O al om ons die gesuis van die windjie Bb Eb En hy dra aan ons oor die gevoel om weer vry te wees Ab Eb Ruiter van die windjie wil ek bly Vryer as die voëltjies rondom my Bb Op verre lande vertel ek Bb7 Goue strande en die see Ab O, ruiter van die windjie o so vry Eb Ewig op jou ruggie wil ek ry Bb En oral waar jy mag swerwe Eb Voer jy my ook altyd mee Saans as ek slaap slaap ek tussen die blare Deur jou liedjie gesus as jy saggies versteur, die blare Vroeg voor die eerste straal skyn van die môre Is ons twee weer op reis na die vryheid wat vir ons roep Ruiter van die windjie wil ek bly Vryer as die voëltjies rondom my Op verre lande vertel ek Goue strande en die see O, ruiter van die windjie o so vry Ewig op jou ruggie wil ek ry En oral waar jy mag swerwe Voer jy my ook altyd mee Ruiter van die windjie wil ek bly Vryer as die voëltjies rondom my Op verre lande vertel ek Goue strande en die see O, ruiter van die windjie o so vry Ewig op jou ruggie wil ek ry En oral waar jy mag swerwe Voer jy my ook altyd mee Woorde & musiek - Drafi Deutscher, Ben E Madison Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za