Bles Bridges - Reik Na Die Sterre --------------------------------- G Am G Ek sien 'n ster Dit is so ver Am Nooit sal ek ooit daaraan kan raak nie Dit is so hoog Die hemelse boog D G Ek sal dit nooit tot daar kan maak nie Ek moet probeer Nog net een keer Am Dan sal ek eers verseker weet C Of ek hoog daarbo kan kom G En dan verby tot by die son Am D Waar ek elke dag tot laat in die nag G Vir liefde wag C Ek reik na die sterre F/C G Niks is ooit te ver nie C Liefde in my lewe laat my ook op vlerke swewe Iets om na te strewe G Liefde is my hele lewe Dm G Dm G Ek wil aan jou vertel, maar ek dink tog ek weet dit wel C Jy is my lewe 'n Arend se vlug Hoog in die lug Niemand kom ooit by waar hy gaan sit nie Hy is nie bang Want niks kan hom vang Niks kan tog beter as dit wees nie Nou dat ek weet Sal ek nie vergeet Dat ek moet lewe en laat leef Dat liefde nooit weer sal vergaan Dat dit vir ewig bestaan Dat dit van my 'n deel sal bly My hele lewe Ek reik na die sterre Niks is ooit te ver nie Liefde in my lewe laat my ook op vlerke swewe Iets om na te strewe Liefde is my hele lewe Ek wil aan jou vertel, maar ek dink tog ek weet dit wel Jy is my lewe Woorde & musiek - Tony Hendrik, K van Haaren, Leonie Bridges Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za