Bles Bridges - Nie Lank Gelede ------------------------------ D A7 A D x2 D A Net soos 'n wilger as winter begin D Net soos 'n kers geblus deur die wind G Net soos 'n vlinder wat nie langer kan vlieg A D Die gevoel kry ek ook altyd Wanneer ek struikel alleen in die nag Verskyn daar 'n liggie wat net vir my wag Ek sluit net my oë en leef in my droom Die droom verskyn in my hart D A Nie lank gelede was daar nog vrede D Maar nou kan ek net in drome lewe D A Ek kan vergewe maar nooit vergeet nie D Ek vind ontvlugting hier in my droom A Ons het gewankel die liefde laat kan-tel D Hier in my droom kan ek als herleef A Nooit was die liefde so nou verweef D Nou kan ek net in 'n wentelbaan leef Soms voel ek hartseer en vreeslik alleen Dan kan my drome my êrens heen neem Daar waar die son altyd helder skyn Daar kan geen liefde kwyn Nie lank gelede was daar nog vrede Maar nou kan ek net in drome lewe Ek kan vergewe maar nooit vergeet nie Ek vind ontvlugting hier in my droom Ons het gewankel die liefde laat tel Hier in my droom kan ek als herlee Nooit was die liefde so nou verweef Nou kan ek net in 'n wentelbaan leef D A Ek wil droom D Daar in die lug A D Drome bring jou gou weer terug Woorde & musiek - Ralph Siegel, Bernd Meinunger, Isa van Wyk Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za