Bles Bridges - Net Vir Jou -------------------------- F C G C F C F Jy's vir my soos blomme C 'n Lelie van die veld G 'n Wonder wat geen mens kan koop met geld Soos die rooiste rose My tuin se koningin Sonder jou kan ek my somer nooit begin F C Ek wil jou by my hou G En die liefde in my hart groei net vir jou F C Jy moet weet, nooit vergeet G C En ek pluk die mooiste blomme net vir jou Jy's vir my 'n liedjie Die mooiste melodie Dink aan al die vreugde wat 'n lied soos jy kan bring Jy vul my hele lewe Met soete harmonie Jy's die mooiste lied wat ek ooit sal kan sing Ek wil jou by my hou En die liefde in my hart groei net vir jou Jy moet weet, nooit vergeet En ek pluk die mooiste blomme net vir jou Jy's 'n geel magrietjie So vol van sonneskyn 'n Blou vergeet-my-nietjie wat tog al te gou verdwyn Kaleidoskoop van kleure Die mooiste lentetuin Omring met soete geure net vir my Ek wil jou by my hou En die liefde in my hart groei net vir jou Jy moet weet, nooit vergeet En ek pluk die mooiste blomme net vir jou Woorde & musiek - Charles A. Landsborough, Leonie Bridges Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za