Bles Bridges - Maggie --------------------- F F7 Bb Ek stap weer vandag deur die veld Maggie F C C7 Om net te kan droom van jou F F7 Bb Die stroom vloei nog sterk soos ons liefde Maggie F C F F7 Dit was soos in dae van oud Bb F Die voëls se gesang is nou stil C Maggie G C C7 Hul draai in die hemel so blou F F7 Bb Die blomme verwelk sonder reën Maggie F C7 F Soos ek sonder liefde van jou Bb F C Ja, ek weet daardie tyd is verby, Maggie G C C7 En nooit sal dit weer so kan wees F F7 Bb Maar vir my is jy hier aan my sy, Maggie F C7 Dm F G Bb Soos jare lank reeds verby F C F Bb F Soos jare lank reeds verby Woorde & musiek - Leonie Bridges Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za