Bles Bridges - Laat My Lewe, Laat My Liefhê ------------------------------------------- F Bb F Ek is alleen, dit is stil om my heen Bb F C Maar iemand is daar wat my verstaan F Bb F Erens is daar iemand wat my drome wil deel Bb C F Wat tog in alles by my staan Al my verlange verdwyn in die niet Jy is nou deel van my bestaan Weg is my sorge, 'n ster wat verskiet Liefde is tog al waaroor dit gaan F C Laat my lewe, laat my liefhê Bb F C Laat my weet hoe dit voel om te sê wat ek bedoel F C Deel my lewe en my liefde Bb C F Laat my leef om te gee wat ek kan Al my verlange verdwyn in die niet Jy is nou deel van my bestaan Weg is my sorge, 'n ster wat verskiet Liefde is tog al waaroor dit gaan Laat my lewe, laat my liefhê Laat my weet hoe dit voel om te sê wat ek bedoel Deel my lewe en my liefde Laat my leef om te gee wat ek kan Want jy deel in al my vreugde En jy deel in al my leed En ek weet dat ek dat ek steeds Net vir jou liefde leef Laat my lewe, laat my liefhê Laat my weet hoe dit voel om te sê wat ek bedoel Deel my lewe en my liefde Laat my leef om te gee wat ek kan Laat my lewe, laat my liefhê Laat my weet hoe dit voel om te sê wat ek bedoel Deel my lewe en my liefde Laat my leef om te gee wat ek kan Laat my leef om te gee wat ek kan Woorde & musiek - Andreas Martin-Krause, Leonie Bridges Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za