Bles Bridges - Bloedrooi Rose ----------------------------- A Elke dag op my lewenspad sien ek rose rondom my A A E E7 Soveel mense is naby en deel my drome As ek liefde vra is dit altyd daar En jy gee vir my jou hand D E A Met hierdie rose bring ek jou my dank A Hierdie roos is vir jou, my lief D En ek bring ook 'n liefdeslied E 'n Bloedrooi roos om vir jou te sê A Hoe diep my liefde lê Hierdie roos gee ek uit my hart D En daarmee wens ek jou drome waar E Met bloedrooi rose sê ek aan jou D E A Ek bly getrou Laat hierdie uur tog verewig duur Maar dit sou nie moontlik wees In jou oë sien ek reeds die afskeidstrane Soos 'n laaste groet ons weer ontmoet Sal die rose altyd bly As 'n teken van ons samesyn Hierdie roos is vir jou, my lief En ek bring ook 'n liefdeslied 'n Bloedrooi roos om vir jou te sê Hoe diep my liefde lê Hierdie roos gee ek uit my hart En daarmee wens ek jou drome waar Met bloedrooi rose sê ek aan jou Ek bly getrou Woorde & musiek - Uwe Busse, Karlheinz Ruprich, Leonie Bridges Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za