Titel: Zol Kunstenaar: Beeskraal WIldebeest: Beeskraal - Huistoe Getab deur: Likkewaan Dagsê! Ek's nie seker oor die lirieke nie, so moet my asseblief nie kastei nie. Die song speel baie lekker. Die hele song is basies: G C D Behalwe vir die brug: D A D ENJOY! VERS: G C D Suzie, wat maak jy? G C D Kyk jy Baywatch dan gat slaap jy? G C D Waar's jou pypie en jou skaam lag? G C D Ek laaik jou in skipants en in skooldrag Ek, jou een-gat koggelmander Kom ons rook en vlieg 'n brander Jy met jou bubblegum smile en jou tekkies Kom gou oor en vat 'n paar trekkies BRUG: D A D VERS: Wat giggel ons hieroor Ek is besig om rigting te verloor Die dag word al ouer en word al dommer Hoekom rook ons? Dan sê ons "Sommer!" Ek weet jy wil nie hê nie Maar ek sal vir niemand sê nie Vat 'n trekkie van hierdie sanna Dan gaan haal ek nog 'n Rizla ---------------------------------------------------------------------------------- Wikus "Likkewaan" Erasmus Klagtes, vrae, versoeke? likstr@webmail.co.za ---------------------------------------------------------------------------------- Onthou asseblief tog dat dit nie my skuld is as hierdie tab in jou gesig ontplof en jou hande wegskiet dat jy nooit weer kitaar kan speel nie (of so iets dergerliks) en dat dit wel jou skuld is as jy die tab gebruik in selfmoord-bomaanvalle of om enige ander land skrik te maak (of so iets dergerliks) JY MAG NIE GELD HIERUIT MAAK NIE! As jy geld hieruit maak hoop ek die Taliban herrys en kom om jou genetalia af te sny! ---------------------------------------------------------------------------------- Check nog lekker gatskop Afrikaanse tabs uit by www.geocities.com/kitaarmykruis/