Titel: Sorry Johnny's Kunstenaar: Beeskraal WIldebeest: Beeskraal - Huistoe Getab deur: Likkewaan Alweer sulke tyd! Hierdie is nog 'n Beeskraal favourite van my. As iemand mooi vra (of wanner ek verveeld is, watookal eerste kom...) sal ek daai Banjo solo vir 'n kitaar uitwerk. INTRO: G D A VERS: G D A Die bossies raak al langer G D A Die dae gaan verby G D A Ons wag nog vir ons briefies G D A Wat ons more weer gaan kry Hy staan met sy beret Met sy hande langs sy sy Daar's 'n traan in sy oge As hy weer 'n briefie kry KOOR: G D A Ons lees ons Sorry Johnny's G D A Die węreld raak nou klein G D A Ons lees ons Sorry Johnny's G D A Sy't 'n ander ou gevry VERS: Hy bly daar in Houghton Hy't 'n nuwe kar gery My hart lę nie by jou nie Ag sorrie dis verby BANJO SOLO (Akkorde selfde as vers) KOOR BRUG: Bm G As jou gewete jou wakker maak Bm G En hy jaag jou tussen son en die maan Bm G Droom net van die goeie tye A Ja, droom net van die goeie tye KOOR ---------------------------------------------------------------------------------- Wikus "Likkewaan" Erasmus Klagtes, vrae, versoeke? likstr@webmail.co.za ---------------------------------------------------------------------------------- Onthou asseblief tog dat dit nie my skuld is as hierdie tab in jou gesig ontplof en jou hande wegskiet dat jy nooit weer kitaar kan speel nie (of so iets dergerliks) en dat dit wel jou skuld is as jy die tab gebruik in selfmoord-bomaanvalle of om enige ander land skrik te maak (of so iets dergerliks) JY MAG NIE GELD HIERUIT MAAK NIE! As jy geld hieruit maak hoop ek die Taliban herrys en kom om jou genetalia af te sny! ---------------------------------------------------------------------------------- Check nog lekker gatskop Afrikaanse tabs uit by www.geocities.com/kitaarmykruis/