Titel: Rinkhals Kunstenaar: Beeskraal WIldebeest: Beeskraal - Huistoe Getab deur: Likkewaan Die is 'n lekker boere-rock song. My gunsteling Beeskraal liedjie. Gebruik BAR-Chords in die A en E vorms. Dit klink 'n bietjie beter. INTRO: F# Ab A VERS 1: E B Vanaand kyk ek na die maan C#m En ek wonder weer oor more A Ek wonder waar ons staan E B Die koshuis is nog leeg C#m Die kamers is nog stil A Maar ek hoor nog in die gange E Verlede jaar se gil E B C#m A B KOOR: E B Ek wil net hoor wat jy sê (sê) x3 A Waar die liefde lê VERS 2: Die rinkhals sonder water Die rinkhals sonder kos Die vuur wil nie brand nie Almal het gaan lê In die maan hoor ek jou stem In die maan word ek stil En ek wonder weer oor more Van vandag en nog niks KOOR OUTRO: Selle as die intro behalwe vir 2 "bum" note. ---------------------------------------------------------------------------------- Wikus "Likkewaan" Erasmus Klagtes, vrae, versoeke? likstr@webmail.co.za ---------------------------------------------------------------------------------- Onthou asseblief tog dat dit nie my skuld is as hierdie tab in jou gesig ontplof en jou hande wegskiet dat jy nooit weer kitaar kan speel nie (of so iets dergerliks) en dat dit wel jou skuld is as jy die tab gebruik in selfmoord-bomaanvalle of om enige ander land skrik te maak (of so iets dergerliks) JY MAG NIE GELD HIERUIT MAAK NIE! As jy geld hieruit maak hoop ek die Taliban herrys en kom om jou genetalia af te sny! ---------------------------------------------------------------------------------- Check nog lekker gatskop Afrikaanse tabs uit by www.geocities.com/kitaarmykruis/