Beeskraal - Plaasdorp --------------------- G Die ou plaasdorp lyk steeds dieselfde C G Na al die dae in staats hotelle Hy haal 'n halfjack uit en drink 'n dop D op al sy pêlle G Hy haal 'n kiekie uit en gooi 'n trippel C Hy dra 'n ring deur sy linker nipple G D G Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien G Da's net een garage en bottelstoor C 'n sinkkakhuis en 'n poskantoor G D G dis goed om weer die ou plaasdorp te sien G Hy haal 'n vinyl uit sy Harley C G Hy 'dig' die tune van oom Bob Marley D Hy like die kus beslis, maar hy hou nie van Transvaal nie G Hy haal 'n bankie uit en rol 'n bielie C 'n ding so dik soos 'n Vrystaat mielie G D G dis goed om weer die ou plaasdorp te sien Hi almal! My naam is Werner Frost en ek leer myself nog kitaar speel, so ek weet nie hoe akkuraat hierdie chords is nie! Maar dit klink nogal nice op my cheap nylon! As enise iemand Klopjag se songs kan speel, deel dit asb met ons!!!!! Woorde & musiek - Beeskraal Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse kitaartabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za Baie dankie aan Werner Frost vir die bydrae van hierdie tab!