Titel: Huistoe Kunstenaar: Beeskraal WIldebeest: Beeskraal - Huistoe Getab deur: Likkewaan Die song volg 'n lekker 12-bar blues patroon. EK hoop jy't 'n sterk pinkie! Gebruik die patroon vir A in die verse: A ------------------------------- ------------------------------- ------------------------------- ------------------------------- -77----99----1010----99----77-- -55----55-----5 5----55----55-- BASS INTRO VERS: A Jy't daar langs die pad gestaan A D Jou duime dui die rigting aan vanaand A Die railwaymeester het geskree A D Want jy't vanaand weer weggegaan, waarheen? Jy soek jou vrede om te lê As jy weer vanaand by my kom lê vanaand Jou tas is leeg maar tog so vol Jou oë vertel my van 'n jol vanaand. KOOR E A Kom ons gaan huistoe X3 E (A patroon vir vers) Kom ons gaan ........... VERS Ver, ver, ver, ver hiervandaan Daar waar ander ons verstaan vanaand Die pad is oop die wiele rol En ons twee soek nog na 'n jol vanaand. So deur die venster as ons lê Die nag het langs die bar gelê gistraand Onthou net as jy langpad dwaal Die dag gaan jou nou-nou weer kom haal. KOOR SOLO: (Amper dieselfde as die verse.) A D -------------------------------------- -------------------------------2-2---- X2 -22--2-2--2-2-2--2-2-2--2-2-2--3-3---- -22--4-2--2-4-2--2-4-2--2-4-2--------- -------------------------------------- -------------------------------------- En dan gewone: A D KOOR ---------------------------------------------------------------------------------- Wikus "Likkewaan" Erasmus Klagtes, vrae, versoeke? likstr@webmail.co.za ---------------------------------------------------------------------------------- Onthou asseblief tog dat dit nie my skuld is as hierdie tab in jou gesig ontplof en jou hande wegskiet dat jy nooit weer kitaar kan speel nie (of so iets dergerliks) en dat dit wel jou skuld is as jy die tab gebruik in selfmoord-bomaanvalle of om enige ander land skrik te maak (of so iets dergerliks) JY MAG NIE GELD HIERUIT MAAK NIE! As jy geld hieruit maak hoop ek die Taliban herrys en kom om jou genetalia af te sny! ---------------------------------------------------------------------------------- Besoek ook www.geocities.com/kitaarmykruis vir nog Afrikaanse kitaartabs