Bacchus Nel – Raam Dit Met Die Son ---------------------------------- Die picking gaan regdeur die liedjie soos volg. Dit klink ook goed as mens net gewoonweg strum. Baie maklik as mens eers probeer. Geniet die song G D C A C e||----------------------|----------------------|----------------------|----------------------|----------------------| B||------------0---------|------------3---------|------------1---------|----------------------|------------1---------| G||-------0---------0----|-------2---------2----|-------0---------0----|------------2---------|-------0---------0----| D||----------------------|--0-------------------|----------------------|-------2---------2----|----------------------| A||----------------------|----------------------|--3-------------------|--0-------------------|--3-------------------| E||--3-------------------|----------------------|----------------------|----------------------|----------------------| D G e||----------------------|----------------------|-------3--------------|| B||------------3---------|------------0---------|--0---------0---------|| G||-------2---------2----|-------0---------0----|-----------------0----|| D||--0-------------------|----------------------|----------------------|| A||----------------------|----------------------|----------------------|| E||----------------------|--3-------------------|----------------------|| G D C A C D G MMmmmm MMMmmmm G D C A C D G Ooooh... Ek snak na my asem G D C A C D G As jy verby gedans kom G D C A C D G Sommer so kaalvoet tot hier binne in my hart G D C A C D G Nou le jy daar lepel met my geluk G D C A C D G Ek teken vir jou prentjies en ek raam dit met die son G D C A Ek skryf vir jou gediggies in vryhand C D G As ek na jou verlang ||| Die picking en volgorde gaan verder presies dieselfde As ek na jou verlang As ek na jou verlang Nou bel my van ‚n tikkie boks af met jou laaste sente Se jy mis my en al my dinge Skryf ons name op die nat sement : Verewig joune Maar die afstand tussen ons, soos die noorde en die suide Ek teken vir jou prentjies en ek raam dit met die son Ek skryf vir jou gediggies in vryhand As ek na jou verlang As ek na jou verlang As ek na jou verlang Gooi jou kleingeld in ‚n whishing well en maak die mooiste wense Ek hoop die word alles waar voor die nuwe lente Slaap met jou venster oop, vang my in jou drome Verskietende sterre is mos wat ons is Ek teken vir jou prentjies en ek raam dit met die son Ek skryf vir jou gediggies in vryhand As ek na jou verlang As ek na jou verlang As ek na jou verlang Gaan stap langs die strand en kyk hoe sak die son Was jy werklik al vry gewees, dit laat my dink… Vang hande vol reen en drink dit soos wyn Raak dronk met die gedagte dat jy my weer gaan sien Ek teken vir jou prentjies en ek raam dit met die son Ek skryf vir jou gediggies in vryhand As ek na jou verlang As ek na jou verlang Teken vir my prentjies en raam dit met die son Skryf vir my gediggies in vry hand As jy na my verlang As ek na jou verlang Woorde & Musiek: Bacchus Nel TAB: BR du Plessis Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za