Bacchus Nel - Oppie Plaas ------------------------- Intro: Am G Am G Am G Am Volg kronkelpad tot aan die buitekant G Am Soos die kraai vlieg suid, lê die plaas verblyding F C G Am Hieso het ek jou lief op die dam se wal F C G Am In 'n vierkanthuis bly ek en al my bra's Koor: F C G Am Oppie plaas,...oppie plaas F C Ja, die boere wil ons vang G Am Die landlord wil ons uitskop F C G Am Oppie plaas,...oppie plaas F C G Am Jy's verlore in die wind, blommekind Gevaarligte flikker tussen jou toonnaels Die cabdriver in jou driveway en die hangman by jou voordeur Maar sê my, glo jy aan die pixies Aan drome en drake en aan feetjies Koor: Dis vreemde vriende in my novilon-kombuis En 'n general electric yskas wat laat nag nog suis En op die stoof staan 'n pot vol kruie tee Sê my wat dink jy van my nuwe idees Koor: Swart en wit tv, e-tv En die plaaslyn is geknip so dit help nie ma bel nie 'n Silwer hi-fi wat heeldag lawaai En dokter Hoffman sorg vir die smiles Koor: Bob Marley se gesig teen daai spierwit muur En die fullmoon van 'n daggapyp wat die aand verlig En op daai tafel speel ek en jy weer skaak Is dit jou skuif? Check my uit my bra Koor: Daar lê in my arms in daai blouste blouste kamer En ek moet net vir jou sê: Dit was nooit my plan nie Maar soos in die lewe is alles hier net tydelik Jy's opsoek na liede, maar lus sal alles opfok Koor: X2 ******************************************************************* Koop sy cd! Dis befok! Ek het om die eerste keer gehoor op die Volk Jou Ook cd en nou het die man sy eie cd uit. Dis puik! werner@matlabas.co.za ******************************************************************* Woorde & musiek - Bacchus Nel Baie dankie aan Werner Frost vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za