Bacchus Nel - In Die Arms Van Die Nag ------------------------------------- Intro: C G D C G D C G D Sy loop by die deur in Sannie Pianis C G D Geklee in swart sy is affirmative C G D Sy drink haar rooiwyn uit 'n silwer glas C G D En blaas rook kringe in die arms van die nag C G D En blaas rook kringe in die arms van die nag C G D Die skoppensboer verloor sy hart C G D Die hofnar sug en gooi sy hande in die lug C G D Daar's sewe halfnaakte maagde wat om haar dans C G D Almal ritmies in die arms van die nag C G D Almal ritmies in die arms van die nag C G D 'n Vuurvreter op die verhoog C G D Steek die wereld aan die brand... sy glimlag C G D Dan vra sy skaam waar is die maan vanaand C G D Sy is veilig in die arms van die nag C G D Sy is veilig in die arms van die nag Sy praat oor liefde sy skinder oor kuns En rebelleer teen die wette van die koning Sy vra die wizard vir 'n wysheid of twee Hy wys na bo is in die arms ban die nag Hy wys na bo is in die arms van die nag En as jy ooit al die geheime wil weet En as jy ooit van jou hartseer wil vergeet En as jy ooit enigiets begeer Kom en lê jy dan in die arms van die nag Kom en lê jy dan in die arms van die nag X2 ***************************************************************** Dis die titelsnit van Bacchus Nel se eerste cd. Koop dit nou, dis uitstekend! werner@matlabas.co.za ***************************************************************** Woorde & musiek - Bacchus Nel Baie dankie aan Werner Frost vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za