Brixton Moord en Roof Orkes - Geen Land --------------------------------------- Verse 1 C G Daar is geen land, so ver of woes geleë Em C Land van vrede land van vrees D G Land van rykdom, land verwees, Em C Land van dood en land van hoop D G Land waar kinders deur rommel loop Refrein Em C Ons dans tussen soekligte en doringdraad D G Drink en juig tot die daeraad Em C Pille vir depressie, wyn vir die pyn D Em Ons hoop op vrede, maar ons wag op die kaptein Verse 2 Daar is geen land, so ver of woes geleë Land van liefde land van haat Land van waagmoed en verraad Shopping malls en polisiestasies Land wat baie offers vra Refrein A Em En as die vliegtuig eindelik land A Em Jou paspoort stewig in jou hand C 'n Nuwe land met 'n nuwe lewe D Em Dink aan ons soos 'n slegte gewete Waar ons… Refrein Getab deur Anton Woorde & musiek - Roof Bezuidenhout Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs jaspervanzyl@mailbox.co.za --------------------------- This file passed through: Absolute Tabs http://www.tabs.co.za ---------------------------