Anneli van Rooyen - Ek Wil Jou Ken ---------------------------------- 1ste Vers: G Gmaj7 Neem my saam, hou my vas by jou C Cm G Laat my glo in jou, ek weet jy sou so graag wou Am D7 G Kom saam met my, dra my saam op vlerke van die wind Gmaj7 Kom ons soek die kind wat roep in ons, C Cm Wat skyn en haat wil agterlaat G En waarheid vind Brug: G Am Kom saam met my, D Am Kom saam met my Koor: D G Ek wil jou ken Gmaj7 Ek wil jou ken Am Kom saam met my D Am Kom saam met my D G Ek wil jou ken 2de Vers: Hier's my hand, bly naby my Ek soek na jou, en jou oë sê ek soek na jou Kan jy my volg, my glo en saam met my op vlerke sweef ? Kom ons vind die kind weer diep in ons, Wat leuens en vrees verby laat wees Wat waarheid gee Brug Koor Woorde & Musiek: Anneli van Rooyen Baie dankie aan Stefan van Zyl vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse kitaartabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za