Anneli van Rooyen - Ek Glo -------------------------- G D Sien hoe lig in ons kan skyn D G Kyk, al is ons menslik-klein G Hier kan ons aan drome raak, D Van mens-wees nóg iets maak G D Ek weet ons is vir wen bedoel D G Ook as lewe donker voel C G Deur die oë van 'n kind D Kan ons nog wonders vind D G Ons aan die hemel bind G C Ek glo in die lewe, gooi my hart na Bo D G D7 Reik uit na jou liefde en hou aan glo G C Ek glo in die lewe, stuur my hart vooruit D G Reik na jou liefde en ewigheid Ek gee die beste wat ek kan Ken my gees wat op sal staan Selfs wanneer ek val en gly Is daar nog altyd jy Jou hand wat veilig lei Ek glo in die lewe, gooi my hart na Bo Reik uit na jou liefde en hou aan glo Ek glo in die lewe, stuur my hart vooruit Reik net na jou liefde en ewigheid Ek glo in die lewe, gooi my hart na Bo Reik uit na jou liefde en hou aan glo Ek glo in die lewe, stuur my hart vooruit reik na jou en ewigheid reik na jou en ewigheid! Musiek: C. Rikanek, B. Meinunger Woorde: Anneli van Rooyen Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za