Anneli van Rooyen - Ballonne ---------------------------- G C Am Langs die strate in die reën stap ek hartseer en alleen D7 G Want my lief jy is so ver en ek verlang C Am Maar ek weet jy moes vertrek na 'n onbekende plek D7 G Op ons land se grens so ver weg moes jy gaan G C Soos ballonne in die wind sal my soene jou mos vind Em D7 Want ek stuur dit van liefde net vir jou G G7 C Am En die duisend kleur ballonne, net soos helder somerblomme D7 G Is 'n boodskap wat jou sê ek bly getrou Liefde is 'n rooi ballon, 'n gele is om terug te kom Daar's 'n groene wat bewys ek hoort aan jou Pienk is 'n liefdesbrief om te sê ek het jou lief Sonder jou is my dae almal blou Soos ballonne in die wind sal my soene jou mos vind Want ek stuur dit van liefde net vir jou En die duisend kleur ballonne, net soos helder somerblomme Is 'n boodskap wat jou sê ek bly getrou Ballonne jul moet by hom bly, bring hom veilig terug na my Uit die verre vreemde om my op te beur Terugkomtyd breek eindelik aan, en toe ek kyk sien ek hom staan Met 'n arm vol ballonne voor my deur Soos ballonne in die wind sal my soene jou mos vind Want ek stuur dit van liefde net vir jou En die duisend kleur ballonne, net soos helder somerblomme Is 'n boodskap wat jou sê ek bly getrou Soos ballonne in die wind het my soene jou gevind Want jy bring dit vol van liefde terug na my En die duisend kleur ballonne net soos helder somerblomme Dra die boodskap wat my sê jy's terug by my Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za