Anneli van Rooyen - Soos Ou Vriende ----------------------------------- E A B7 E Jy en ek kan deel in liefde C#m A Ons kan rus in die wete E B7 Soos ou vriende doen E A B7 E En selfs deur pyn en misverstande C#m A Kan ons glo in ons drome E B7 E Soos ou vriende doen A C#m E Is daar lig of is dit donker A E B7 Ons bly altyd aanhou sien E C#m B7 E Oh tyd se gang kan hoop nie breek nie C#m A Ons sal saamreis na more E B7 E Soos ou vriende doen Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za