André Swiegers (met Helena Hettema) - Twee Feilbare Mense --------------------------------------------------------- 1ste Vers: G C Hier in ons houthuisie D G Teen die helling van 'n koue berg G C Hier is ons in ritme D G Met 'n kaggelvuur wat brand C G En buite teen die venster D G Stoom die asem van die nag C G Maar in jou arms voel ek veilig D G Jy's my redder na wie ek smag REFREIN: G C D G En die tyd kan maar verdwaal in die verte C D G En die maan kan maar struikel oor die sterre C D G C En al is ons ook twee feilbare mense G D G Jy bly my hart se wens 2de vers: Mag die oomblik nooit ophou Om ons liefde te veredel nie Soos wyn in hout beleë Mag die hoop nie teleurstel nie En buite teen die venster Klop die wind ongeduldig aan Maar met my hart gebind aan joune Vat hy my nooit met hom saam REFREIN x 2 ------------------------------------------------------------------------------------------------- PS: Ek het hierdie song in G majeur sowel as C-majeur gedoen. Hieronder volg 'n lys van die akkoorde in G majeur en hul ekwivalente in C. G = C C = F D = G ------------------------------------------------------------------------------------------------- Woorde & musiek - André Swiegers Baie dankie aan Stefan van Zyl vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse kitaartabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za