André Swiegers - Jammer Om Te Hoor ---------------------------------- 1ste Vers: D A D Ek hoor Faan beklee 'n nuwe posisie D A D A Hy is nou Meneer Ondernemer D A D G 'n Company-kar gekry, ja koel D A D Hy ry met 'n lykswa rond Ek hoor Anna't nog 'n kind gekry En Simon haar man soek nogsteeds 'n job Nou tel hy sy kinders oor 'n bottel bier Daar's nou ses in plaas van vyf om na te kyk Refrein: D Jammer om te hoor A Sę, jammer om te hoor So dink ek by myself Bm Terwyl ek in die rook G Van die lorrie voor my ry D Jammer om te hoor A Sę, jammer om te hoor D Ek voel nou sommer goor Ek hoor George is op sy voete gehelp Die bank het sy kar onder hom uit kom vat Die dak oor sy kop het ook saam gegaan Gelukkig is George nog daar Ek hoor Nellie het 'n shrink gaan sien Iemand wat haar loskoppie kan red En net toe sy weer bietjie son kon sien Toe skiet die shrink homself dood Refrein x 2 Woorde & Musiek: André Swiegers TAB: Stefan van Zyl Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za