André Swiegers - Eva -------------------- D Em A Bm D Em Jy's verleidelik in die maanlig met jou hare effens voor jou oë A Bm Jou glimlag is uitlokkend, jy sal elke man kan bekoor D Em Ek sien die kurwes van jou lyf en ek besef ek's 'n volbloed man A Bm Jy fluister sag wat jy dink ek wil hoor Ek moet sê ek voel gevlei Koor: G Ja Eva, jy lyk goed vanaand D Hier in die tuin van goed en kwaad A Jy wys my al die vrugte Bm Jy lei my na 'n boom G D En ek weet jy het jou planne want die appel is aangestuur A En al is my hart hoe honger G A D Die oomblik sal ek moet verduur Ek kan nie help om te wonder nie wat het van jou Adam geword? Wanneer laas die vyeblare laat val? Wie het jou laas goed laat voel? Jou antwoord is herhalings, jou woorde leë ruimtes wat jy vul in my verbeelding Vergun my om net te sê Ja Eva jy lyk goed vanaand Hier in die tuin van goed en kwaad Jy wys my al die vrugte Jy lei my na 'n boom En ek weet jy het jou planne Want ek ken die ou verhaal En al is my hart hoe honger Die oomblik sal ek moet verduur Woorde & musiek - André Swiegers Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za