André Swiegers - Blou --------------------- E A As die skemer kom, en hy vang my by jou B E En hy stuur jou terug na jou huis toe E A Wie sou verstaan hoe ek sou voel B E Wie sou verstaan c#m A B Oral om, om my heen, is dit blou A B E A B Wan ek wil by jou wees, ek wil by jou wees E Vannaand Tyd en plek bepaal wat gebeur Niemand kan dit keer nie Sę my wat's reg en wat is verkeerd Wie sou bepaal? Oral om, om my heen, is dit blou Wan ek wil by jou wees, ek wil by jou wees A B E Alles is blou A B E Alles is blou Blou is die wolke, blou is die maan Blou is die venster waarby ek staan Blou is my hart en blou my gedagtes Blou om my heen Alles is blou Alles is blou Alles is blou Alles oor jou As die skemer kom, en hy vang my by jou En hy stuur jou terug na jou huis toe Wie sou verstaan hoe ek sou voel Wie sou verstaan Oral om, om my heen, is dit blou Wan ek wil by jou wees, ek wil by jou wees Vannaand Nog 'n weergawe, ingestuur deur Jeanine, loop so: C As die skemer kom F en hy vang my by jou G C en hy stuur jou terug na jou huis toe, wie sou verstaan F hoe ek sou voel G C wie sou verstaan? Am F Oral om, om my heen G is dit blou F G C want ek wil by jou wees F C G ek wil by jou wees C vanaand C Tyd en plek F Bepaal wat gebeur G C Niemand kan dit keer nie. Sę my wat's reg F En wat is verkeerd G C Wie sou bepaal? Am F Oral om, om my heen G Is dit blou F G C Want ek wil by jou wees F C G Ek wil by jou wees C Vanaand F G C Alles is blou F G C Alles is blou C Blou is die wolke F Blou is die maan G C Blou is die venster waarby ek staan C Blou is my hart en F Blou my gedagtes G C Blou om my heen F G C Alles is blou F G C Alles is blou F G C Alles is blou F G C Alles oor jou C As die skemer kom F En hy vang my by jou G C En hy stuur jou terug na jou huis toe C F Wie sou verstaan hoe ek sou voel G C Wie sou verstaan Am F Oral om, om my heen G Is dit blou F G C Want ek wil by jou wees F C G Ek wil by jou wees C Vanaand Woorde & musiek - André Swiegers Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za