André Schwartz - Lief Vir Alles Hier ------------------------------------ D So baie mense slaap vannaand A Die lig die sterre prag geslaan Hul weet nie dat wanneer die more kom G D Die pyn vir ons sal kwyn Die bome strak en swart vannaand Die maanlig glimmend oor die stroom Die stilte van die nag hou groot mistiek Ek skuil vannag daarin D G D Vir alles hier en die hemelruim en alles wat bestaan A Deur dit alles heen sal ek tog kan bly leef D G A Die deur staan oop en die wêreld bly 'n wonder vir my D En alle wesens wat bly hoop E A B Vir alles hier en die hemelruim en alles wat bestaan B Ja die vuur en die pyn en fantasie E A E Dit alles maak my 'n kind wat nog in goedheid kan glo B E Ja ek is lief vir alles hier Die kind is klein en swak en koud Wie sal hom weghou van die vuur Net soos die aarde ons groot moeder is Sal sy ons troos en voer Vir alles hier en die hemelruim en alles wat bestaan Deur dit alles heen sal ek tog kan bly leef Die deur staan oop en die wêreld bly 'n wonder vir my En alle wesens wat bly hoop Ja ek is lief vir alles hier Woorde & musiek - André Schwartz Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za