Amanda Strydom - Stoom ---------------------- G C Ek het gedroom jy staan weer voor my D G Soos die nag op Naval Hill C Em Am D G Jare gelede, in die koue in Bloemfontein C D G C D G En alles was dieselfde, asof niks verander het Em C Am D G Die hamburgers van Moses, die Tassies langs ons bed G C Ek het gedroom jy raak weer aan my wang D G Soos die nag op Seinheuwel C Em Am D G Jare gelede, die somer in Kaapstad C D G C D G En alles was dieselfde, asof niks verander het Em C Am D G Die slaptjips in koerantpapier, die whiskey langs ons bed C D G En ons maak stoom, stoom, stoom teen die ruite C D G Stoom, stoom, stoom op die mat C D G Stoom, stoom, stoom op die tafel C D G Stoom in die bad G C Ek het gedroom jy bel my onverwags D G Uit 'n hotel soos daardie dag C Em Am D G Jare gelede, September, Johannesburg C D G C D G En alles was dieselfde, asof niks verander het Em C Am D G Die kerslig in die restaurant, sjampanje langs ons bed G C Ek het gedroom jy soen my op die strand D G Soos die nag in Koffiebaai C Em Am D G Jare gelede, die Krismis in Transkei C D G C D G En alles was dieselfde, asof niks verander het Em C Am D G Die vis op die kole, die sjerrie langs ons bed G Ek het gedroom jy het nooit weggegaan C Ek het gedroom jy't in die deur bly staan F Am En omgedraai en teruggekom C D G Ek het gedroom (X3) C D G Ons maak stoom C D G En ons maak stoom, stoom, stoom teen die ruite C D G Stoom, stoom, stoom op die mat C D G Stoom, stoom, stoom op die tafel C D G Stoom in die bad Woorde - Amanda Strydom Musiek - Amanda Strydom & Didi Kriel Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za