Alta Joubert – Warrelwinde -------------------------- G D Em C x 2 G D Em C G Hulle sing van winde van verandering D Em C G Antwoorde wat waai op die wind D E C Die wind skreeu en gaan te kere daar buite G D Maar hier binne sit ek stil Em C G Want die wind is uit jou seile G Em C Warrel, warrel, warrel, warrel, warrelwinde waai G D Want die saad word gesaai Em C G want die wêreld hou net aan met draai D Em C warrelwinde wat waai G D Em C x 2 Ek wou nog altyd saam met jou gesweef het in die wind Maar skielik word dit windstil Jy moes glo jouself gaan vind Ons wag maar albei met bang vir die wind Ons oë is toegeknyp Ons geloof is nou vermink want Warrel, warrel, warrel, warrel, warrelwinde waai Teen middernag se kraai Het die kappels geklink in die baai Warrel ,warrel, warrel, warrel, warrelwinde waai Verdriet is nou gesaai Ek bere my hart in die onderste laai Die wind kreun vanaand van onbeantwoorde pyne Hoor hoe kwaad is die wind Ook vir jou my einde Maar so bly ons net kinders van die wind Ons word groot en ons moet vashou Voordat ons sink Woorde & musiek - Alta Joubert Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs jaspervanzyl@mailbox.co.za