Akkedis - Husse Met Lang Ore ---------------------------- Intro: D Bm G A D Bm Dis 'n lewe vol krake G A Stote en stampe D Bm Creme de la creme met eng gesigte G A Maar moerse skandes D Bm Vat hulle vas G A Probeer hul in die kiem smoor D Bm Hulle tjank aftrap G A D Bm G A In die staanspoor, ja D Bm Ons talm voort in argwaan G A Ongehoord D Bm Die peanut gallery geskree G A Val op 'n dowe oor D Bm 'n see-saw op en af G A Swing links en regs D Bm Maar vat jou politiek edelagbare G A D Bm G A En gaan weg, gaan weg Refrein: D G D G Maar wat het toe, o wat het toe D Bm A Wat het toe ooit van hasie se stert geword? D G En ek verlang terug na dae D G Toe als husse met lang ore was D Bm Met dokter-dokter in die gangkas A D Bm G A En Haasdas se nuuskas D Bm Om uit te wees G A Dit is mos in D Bm Om in te wees G A It seems like a sin D Bm Jy voel soos daai akkedis G A Met die Loslyf platgeslaan D Bm Op die lavatory vloer G A D Bm G A Pens en pooitjies na die maan Refrein: D Bm Saai die waatlemoen G A Asseblief ring-a-rosey D Bm Jou broer verstik en kap die laaste se kop af G A Moet net nie moan nie D Aanstap rooies Bm Links regs links regs G A Want die koffie is klaar D Bm Maar waatlemoen, druiwe en koffie G A D Bm G A Maak die hele nasie naar, sowaar Refrein: ************************************************************************ *Ek het die lirieke van die internet af gekry, so dit is reg, al klink * *dit so bietjie weird (Hoe de fok talm jy voort in argwaan???). Dis 'n * *GREAT song, so geniet dit. Ek sal aanhou om songs uit te werk en te * *submit vir die website, so watch this space... E-mail my gerus by * *werner@matlabas.co.za * ************************************************************************ Woorde & musiek: Dennis www.dertien.za.net Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za