Akkedis - Dronkwees ------------------- Intro: G C D G Cadd9 G G C Am D Cadd9 G VERS 1: G C D Gisteraand het ek rooiwyn gedrink G Cadd9 G Pot gerook en na sweet gestink C Am Binnekort was ek in my moer D G Cadd9 G 'n kat geskiet op die kakhuisvloer VERS 2: G C D Daarna het ek my meisie verneuk G Cadd9 G Haar hart saam met 'n paar bottels gebreek C Am Ek word gevang en met my groot verbaas D G Cadd9 G Sien ek hoe sy drie van my tyres afblaas CHORUS: G C Ag, dis lekker om dronk te wees D G Cadd9 G Dronkwees is mos jonkwees C Am Al weet jy more is jy babbelas D G Cadd9 G Komaan barman skink nog 'n glas VERS 3: G C D Twee uur die oggend het ek 'n meisie ontmoet G Cadd9 G Haar tiete was styf en haar lippies soet C Am Geen mooier meisie het ek ooit gesien D G Cadd9 G My after 2 a.m. beauty queen VERS 4: G C D Ek het hard probeer om iets romanties se^ G Cadd9 G Wou graag he^ sy moes by my kom le^ C Am Maar my sweet talk was als verniet D G Cadd9 G Nou sit en tjank ek van dronkverdriet CHORUS G C D My after 2 a.m. beauty queen G Cadd9 G ag ek wens ek kon jou weer sien C Am Die ander dag kon ek nie glo wat ek sien D G Cadd9 G Na twee loop ek 'n bloutjie met 'n transvestiet CHORUS VERS 1 VERS 2 CHORUS x2 C Am Al weet jy more is jy babbelas D G Cadd9 G Komaan barman skink die laaste glas! As enige iemand nog tabs het vir afrikaanse songs, e-mail my asb by werner@matlabas.co.za. VIVA AFRIKAANS!!!! Woorde & musiek: Arthur Dennis Baie dankie aan Werner Frost vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za