Akkedis - Dronk Wees -------------------- A D Gisteraand het ek rooiwyn gedrink, E A pot gerook en na sweet gestink D Binnekort was ek in my moer, E A 'n kat geskiet op die kakhuisvloer D Daarna't ek my meisie verneuk, E A haar hart saam met 'n paar bottels gebreek D Ek maak 'n fout en met my groot verbaas E A sien ek hoe sy drie van my tyres afblaas Chorus: Ag, dis lekker om dronk te wees Dronkwees is mos jonkwees Al weet jy more is jy babbelas Komaan barman, gooi nog 'n glas Twee uur die oggend het ek 'n meisie ontmoet Haar tieties was styf en haar lippies soet Geen mooier meisie het ek ooit gesien as my 2am beauty queen Ek het hard probeer om iets romanties te se Wou graag he sy moes by my kom le Maar my sweet talk was als verniet Nou sit en tjank ek van dronkverdiet My after 2am beauty queen Ag, ek wens ek kon jou weer sien Die ander dag kon ek nie glo wat ek sien Na 2 loop ek 'n bloutjie met 'n transvestiet Chorus Woorde & musiek - Rudy Dennis www.stellenbosch.co.za/akkedis Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za Baie dankie aan Anna Swanepoel van gypsy.co.za vir die bydrae van hierdie tab.