Akkedis - Cybersurferraver -------------------------- A Ek het my kinderbybelduiwel partysuit aan D A Ek's reg vir daai spaced out jol Daar's smartdrinks in my are E en healthfoods in my drol A Laserreënboë in my oe D A slange in my dans rekenaarklanke in my ore E wat blikhipnoties slaan Chorus: A Want ek's 'n cybersurferraver D A met techno op die brein Cybersurferraver E wat 'n shame, shame, shame A Cybersurferraver D A rock 'n roll is nou verby Cybersurferraver E A wat 'n shame, shame, shame Tjek, ek hou nie van my huis nie maar dis so in om daar te woon Ek het 'n gymkaart wat ek nie gebruik nie met die mode is ek drie myl voor Ek eet McDonalds, so internasionaal maar kak Suid-Afrikaans Ek's ma se soet kind bedags maar 'n trance zombie saans Chorus Woorde & musiek - Arthur Dennis www.stellenbosch.co.za/akkedis Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za Baie dankie aan Anna Swanepoel van gypsy.co.za vir die bydrae van hierdie tab.