Adam Tas - Troos Van Die Teerpad -------------------------------- C Em F C Daar's liggies op die highway ooooo vannaand Em En die slang seil na die suide F C Om te gaan lê op die strand F C O ja daar is liggies op die highway vannaand Koor: F G C Em Ja dis die troos van die teerpad F G C Em F Wat my laat afdraai na waar jy bly, waar jy bly G C F Daai baby van my C G Daai sweet baby van my My skip het om die punt gevaar, die punt van die baai En dit was te laat in die skemer vir 'n laaste goodbye Die nag vlieg teen 'n duisend myl teen my ruit verby En ek hoor hoe die winde deur die gleuwe sluip Koor: ****************************************************** Hierdie song is op "My memories in menthol". Great cd! werner@matlabas.co.za ****************************************************** Woorde en musiek: Adam Tas Tabber: Werner Frost Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za