Adam Tas - My Precious ---------------------- Intro: G C G C G D G G C G Die winde loei en waai hier om my huis se hoek C G Hardloop kaalvoet deur die wingerd D G Gaan slaap op die berg se voet C G Die druppels teen die vensters D G Kom luister wat ons sê C G My baby is my precious D G Wat hier in my arms lê G C G Ek is 'n swerwer hier op jou droom se pad C G D G Daar is mos beauty in selfs die diepste gat C G Die vure brand en voer 'n oorlog teen die nag C G D G Hy gloed op jou gesig, die trane loop so sag C G My baby is my precious D G Wat hier in my arms lê C G My baby is my precious D G Wat die mooiste woorde vir my kan sê ********************************************************************** Ek kannie wag om Adam Tas se nuwe cd te hoor nie, die man maak bleddie goeie musiek! Hierdie song is op die Volk Jou Ook cd. Great stuff!! werner@matlabas.co.za ********************************************************************** Woorde en musiek: Adam Tas Tabber: Werner Frost Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za