Abel Kraamsaal - Tot Aan die Einde ---------------------------------- Intro: C Am C G X3 C Stadskind somerreën Am Deur jou plek verraai C G Met die skrif al lankal teen die mure C In pas met 'n soeklig Am Na alles se vergaan C G Alles oppie maat van 'n happy tune Koor: Am Jy't die dag gevat innie oggend C En met hom gaan loop tot aan die einde G Tot waar die waarheid lê Am Jy't die dag gevat met nuwe moed en nuwe bloed C G En terug gekom met 'n sak vol vrae Am C G Met 'n sak vol vrae Kaalvoetkind lentegeur Orals waar jy gaan Daar op jou eensaampad na nerens Maanligkind verduistering Alles wat jy sien Met jou blink oë gefokus op 'n donker kol Koor: Genesing in 'n sonstraal Wat die nag verraai En donker geheime by die deur uitwaai Amber blosend in volle vlug Deur die lug Op die verligte pad na erens ********************************************************************** Hierdie is ongetwyfeld Abel Kraamsaal se beste song. Koop sy cd's, die man gaan nog groot dinge doen in Afrikaans. werner@matlabas.co.za ********************************************************************** Woorde & musiek - Abel Kraamsaal Baie dankie aan Werner Frost vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za