Abel Kraamsaal - Kaalgat in die Reën ------------------------------------ Intro: A D E A D E A D E A Toe die eerste druppel op my kop val D E A Toe dans jy lankal in die reën D E A Toe die laaste druppel oor my skouer rol D E A Is jou gemoed lankal vol Koor: E D A Kaalgat in die reën my baby E D A Ons dans kaalgat in die reën E D A Sonder inhibisies my baby E D A Ons dans kaalgat in die reën A D E A Met elke frons oor my voorkop D E A Met elke traan in jou dop D E A Bly more net 'n aand ver D E A En die volgende straat net 'n blok So soel die somer So kil die wind Soos die donker jou verblind Die donderweer onder jou vingernaels Waar jy vrede vind Met jou drome in jou agterplaas Met vooruitsigte so ver Dans jy soekend kaalgat in die reen Op soek na iets wat jy herken ******************************************************************** Sekerlik sy bekendste song. Dis mos iets wat ons almal van hou om te doen! Geniet die song! werner@matlabas.co.za ******************************************************************** Woorde & musiek - Abel Kraamsaal Baie dankie aan Werner Frost vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za