12hz - Dis Te Laf ----------------- E Hoor jy hoe die mense praat Hoe klein hul stories raak Dit word 'n heeldag saak Maar heeldag is te E Kort vir als wat ons moet maak En kyk hoe lewens kraak As die kwelling hul verlaat A Dis te laf vir my Dis te laf vir my Dis te laf vir My dag het al aangebreek Ek voel die son my kweek En ek wil die nou hoor breek Ek wil die nou - nou Staan ons heeltemal alleen En als is om ons heen En stilte orals reën Dis te laf vir my Dis te laf vir my Dis te laf B A Onthou jy toe ek jou aangeraak het Kan jy dit B A Onthou jy toe ek jou nog vermaak het E Hoe gelukkig jy geraak het B Toe ons nog graag gepraat het B A Onthou jy toe ek jou aangeraak het Kan jy dit B A Onthou jy toe ek jou nog vermaak het E Hoe gelukkig jy geraak het B Toe ons nog saam geslaap het Hier's ons almal lewend dood Ons maak geraamtes groot Met 'n plekkie om te woon Is ons tydelik aan die Woorde het ons sleg verraai So gou soos saaiers maai Word ons asems omgeblaai Dis te laf vir my Dis te laf vir my Dis te laf vir Myle het tussen ons kom lê Ek wil 'n oomblik hê Dit word 'n heeldag saak Heeldag is te min vir als wat ek wil maak Ek voel my lewe kraak As die kwellings hul verlaat Dis te laf vir my Dis te laf vir my Dis te laf Onthou jy toe ek jou aangeraak het Kan jy dit Onthou jy toe ek jou nog vermaak het Hoe gelukkig jy geraak het Toe ons nog graag gepraat het Onthou jy toe ek jou aangeraak het Kan jy dit Onthou jy toe ek jou nog vermaak het Hoe gelukkig jy geraak het Toe ons nog saam geslaap het Woorde & Musiek - Riku Lätti & Jean Marais Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za