Bosmans,Barkhuysens 

Home Up Bosmans,Barkhuysens Delports

Bosmans en Barkhuysens

Hulle het ook op hulle eie rond gery, was met 'n boot na die Bahamas en het 4 dae by Disney gebly. Ons het vir hulle gaan kuier by Disney (sien Disney bladsy). Ons was ook saam met hulle na Hiawatha in Tennessee en het verder saam met hulle gekuier in Clearwater. Die kuier was ook heeltemal te kort.

Sopas geland na 'n 18 ure vlug vanaf SA

Ma, Elzette, Pa, Rona

Ontspan langs die water in Hiawatha

By 'n wynplaas

Pa gesels so bietjie met Einstein

 
Hosted by www.Geocities.ws

1