Tarlehoet
Enige tyd van die dag of nag kan 'n mens in Sabiepark by jou voorstoep verras word - deur kameelperde wat sappige blare kom soek, koedoes, sebras of wildebeeste wat kom suip, 'n duikertjie of twee, 'n gesin verkennende vlakvarke... Ook hienas maak gereeld hul opwagting.
Wildevylaan,voor Tarlehoet. Rooibokkies het eerste reg.
Welkom by Tarlehoet!
Meneer Bosnagaap soek 'n laataand-happie.
Wat is op vanaand se spyskaart?
'n Koedoe kom les haar dors.
En watse gedoente is hierdie?
Oupa Witnek in 2006.
Witnek maak sy buiging (1999).
Hosted by www.Geocities.ws

1