This page contains work in her
home language, Afrikaans
Wat is
ouderdom?
Niks meer
as
Jare
Wat
Aanloop
Na
Jou
geboortedag nie…
Dis al!
Ouderdom
Word
bepaal
Deur
Jou gees…
Bedoelende
Is jou
gees ‘n fees…
Of is jou
gees vrèès…
Dis al!
Is jou
gees ‘n fees…
Gaan jy
kàn
Kaalvoet
Nakend
Wilde
krullebos
Dans in
die wind…
Is jou
gees vrees…
Gaan jy
Sterf
Verrimpeld
Verplooi
Verbeeldingloos
As ‘n
“Niemandslandkind!”
Dis al!