OP TOER MET BLES

Na sy opname van "Maggie" in 1983 het Bles Bridges aktief op die verhoog begin optree en gehore oor die lengte en breedte van die RSA en SWA met sy trefferliedjies bekoor.

Die televisiekameras van die SAUK het 'n aantal van sy konserte verfilm en met hierdie videoband kan u weer hoogtepunte van "Bles op Toer" herleef.

Hosted by www.Geocities.ws

1